Eredienste
Eredienste word elke Sondag gehou:
9:30 – Tygerberg
9:00 – Melkbosstrand
Spesiale eredienste vind ook op Goeie Vrydag, Hemelvaartsdag en Kersdag plaas.
Kategese
8:50 – Tygerberg
Geloofsvorming – een van die NHKA se grootste roepings – is veral belangrik vir ons kinders as nie-beleidende lidmate. Kinders van Graad R tot 11 kry geleentheid om saam met hulle Kategeet deel te neem aan ‘n verskeidenheid lesse en asook uitreikaksies.
Stoepsitters
Eerste Woensdag van elke maand
